This site is now officially dead.
Visit my new home page at http://www.geocities.com/lacialacia/.
Please update your bookmarks.

Leuce's website! A wide variety of topics such as working holidays, internet terminology, web design, life in the "new" South Africa, etc. Come and see what Afrikaans looks like! This page contains a full length Afrikaans short story about teenagers and a guilty secret sexual encounter.

 'n tiener se vryverhaal
blerts van die baaierd, wespark

home: Wellesley 5897
ordinateur@websurfer.co.za

Leuce se webwerf... nie sommer enige ou webwerf nie! My naam is Samuel Murray, ek's 25 jaar oud (dis hel oud), praat gewoonlik Afferkaans, en hierdie is my honderdste webwerf (wel byna). Hierdie bladsy bevat 'n kort kortverhaal oor 'n arme tiener en sy geheime vryeskapadetjie.

Vroer het ek bloot vermoed hierdie storie is nog iewers op 'n floppy (maar sonder die seksdeel), of ten minste as 'n draft printout. Later spoor ek hom op in die oorspronklike formaat op 'n stokou backupfloppy. Kom ons wees almal bly vir backups, mense...

en hier gaan ons, of  wat ook al

1994-10-04

Jammerlike nag
deur Clarah Hallstein

My keel is nog seer van al die rook. My klere ruik effe na die goed, maar gelukkig het ek die insig gehad om nylon aan te trek, anders sal ek dit nooit uitgekry het nie. Die aandlug is vars, en reent is in die lug, maar die sterre is almal nog daar. Die dag was lekker.

Christo het my al vroer uitgenooi om te rolspel, maar daar was altyd iets aan. Vanoggend was ek vry, en sy pel Skimmel het my kom oplaai. Repelsteeltjie was my naam, en ek was 'n bard. Dit is eintlik meer pret as wat ek gedink het, en meer inspanning. Maar'k sal dit weer doen. My ma't my knanig daarteen gewaarsku, maar ek't geen diaboliese elemente in die spel bespeur nie.

Die aand is nie oud nie, so elfuur se kant. 'n Nuwe dansplek het naby die stasie oopgemaak, en ek't my weg oop gesien om daar in te loer. Eintlik is ek nie 'n hoolou nie, maar hierdie plek het 'n goeie naam gekry.

Ek is nog nie naby nie, maar verskeie jongmense en tieners loop al laggend-giggelend by my verby, van en na die plek. Hulle kom nie onrespektabel voor nie, net miskien jolig. Die netjiese neonletters "Stywelyf" flits in die verte, en ek mik soontoe.

Die deurkrel het nogal 'n das aan. Enigeiets om in te handig? Karsleutels? Vuurwapen dalk? Blykbaar 'n buddystelsel. Dan word daar mos tog drank hier verkoop - ek moes verkeerd gehoor het. Vyf rand is nie veel nie, en cider en bier is twee rand. Daar's tot 'n koffiemasjien.

Die saaltjie is donker, soos ek verwag het, en dit neem 'n tydjie vir my o om gewoond te raak. Die musiek is ook nie te hard vir my nie, maar ek het tog verkoue, so dit is seker eintlik veel luider. Iemand skuur skouer teen my, en s iets, maar sy mond praat in skaduwee, en ek mis wat hy wou s.

"Cider 'seblief," sskree ek vir die ou by die ysbad, en'k gee hom 'n koedoe. Die drinkgoed word natuurlik geborg, en daar is nie 'n keuse nie.

Ek maak my staan teen 'n muur sonder stoele, en vee 'n blik oor die mense. Meesal ouens met meisies, maar hier en daar 'n diekiepaar. Gays kom glo nie graag hierheen nie. Die meisies is nogal pret om dop te hou. Interessant waar hulle hande vat - anders as die jong bulletjies met meisies.

Dan sien ek iemand wat ek ken. Caren, Werner se meisie. Die meisie by haar is nogal fris met haar, en ek moet weer kyk om seker te maak dat dit wel 'n meisie is. Of wel Caren is. Caren is 'n mooi christenmeisie, ek weet in elk geval nie wat sy hier maak nie. Sy kyk terloops in my rigting, en ek waai vir haar met die haarklou, blikkie in die hotklou, maar sy sien my blykbaar nie en verdwyn weer agter die dansende massa.

Ek is nou regtig nuuskierig om te sien wat sy hier maak, en'k besluit om soontoe oor te loop. Dit vat my goed twee minute, maar eindelik is ek aan die oorkantste muur. Hier is 'n ry stoele, en die atmosfeer is rook en geselsskreeskap. Caren is nrens te siene nie, en ook nie die meisie wat by haar was nie. Ek't my seker misgis - 'n mens sien soms halfbekendes wat eintlik wildvreemdes is.

Die stoel lyk gemaklik, en ek gaan sit. Ook nie te nat nie, ag niemand sal tog sien nie. Die stoel langs my is oop, en ek probeer vir 'n oomblik uitmaak wat die twee op die volgende stoele maak. My o loop by hulle verby, en ek sien die toilette.

Gedurig gaan mense daar in en uit, en daar kom die Caren se vriendin ook nou uit. Dan het hulle gou neus gaan poeier, besef ek. Ek besluit om te wag en kyk of Caren ook daar uitkom. Intussen raak die plek voller. Die deur is redelik ver, en later kan ek ook nie meer almal sien wat daar maal nie, en ek staan op om daarnaby te gaan sit.

Reg by die deur is 'n oop stoel, en ek plak. Telkens gaan die deur oop, en dan verblind die wit lig binne my effe. Tye wanneer die deur langer oop bly raak ek dit gewoond lank genoeg om die meisies voor die spiels te sien, soms met 'n lipstiffie en tuitmondjie, soms gebukkend oor die wasbak om braak op die ken af te spoel. Soms lyk dit of iemand op die vloer l teen die verste muur, maar net die bene of voete steek uit.

Die ou langs my s iets van 'n "lekker free show" en'k antwoord "Kyk is vry." Sy pel korrigeer met "Vry is meer as net kyk, as sy powder op neus het," en skellag lekker. Die deur gaan weer oop, en ek kyk na die bene wat daar l.

Ek sien snarsies en brokkies, maar wat ek sien laat my nie onseker nie. Die bene se jean het ritssluitertjies onderkant die pype, en die word oopgezip. Die tekkies en sokkies word afgestroop, en 'n meisie met 'n naald vryf die voet se aar. Sy kry dit, en spuit behendig die geel vloeistof binne.

Dan ruk ek soos ek skrik. Die geboortevlek. Die vlekkie aan die linkerenkel, ek ken dit mos. Dit moet sy wees wat daar l, Caren daar op die vloer, met die geel goed in haar bloed. Die deur gaan 'n paar keer oop en ek probeer seker maak van wat ek gesien het, maar dan kom 'n bonkige krel my op die skouer tik.

Hy wys na die ander deur en beduie dat ek nie hier mag sit ek koekeloer nie. Hy is veel groter as ek, en ek loop weg na die ysbad. Ek moes verkeerd gesien het, dink ek, maar die beeld van die naald en die vlek bly in my kop. Gewoonlik raak ek gou dronk, selfs van een bier. Seker maar die cider. Ek skink vir my 'n glasie galkoffie, en verbrand my tong.

"Trebous! wat soek jy hier?" iemand trek aan my skouer. Dis Henry, wat saam met my Civils gedoen het, met 'n onbekende meisie. Hy lag vriendelik, en die meisie glimlag skamerig onder haar kuif. "Wel," begin ek verduidelik, en net gou gesels ons lekker. Die meisie is Linda, en Henry knipoog toe hy dit s. Hulle't vroer die aand daar ontmoet, "true love at first sight", tot mreoggend in elk geval.

Die episode by die toilette vergeet ek amper, toe sien ek weer die meisie wat aan die begin by haar was. Sy kyk terluiks in my rigting, en ek oorweeg dit om na haar oor te stap. Maar dan lek sy haar lippies nat en kom na my kant toe.

Toe sy by my aankom, s sy "Ken ek jou?" en vat my hand. Ek glimlag verbouereerd en skud my kop, maar sy trek my na die dansbaan, waar U2 pas ge-"suffer the needle chill, running to stand still" het, en nog 'n stadige nommertjie begin speel het. Oral om my trek mense hulself na aan mekaar en dans omhels. Die meisie in wie se arm ek onwillig dans l haar koppie in my nek, en wieg heen en weer.

Ek is nie 'n oop ou nie, en ek voel senuwees, maar na 'n rukkie ontspan ek. "Wat's jou naam? Of mag ek nie weet nie," fluister sy, en dit tref my snaaks dat ek haar kon hoor bo die musiek. "Charles, en joue?" antwoord ek dan. "Alida," s sy, en dan herken ek haar, ons was saam op laerskool. "Jy't verander," beken ek, en sy glimlag. "Dan ken ons mekaar mos tog."

Ons gesels fluister-fluister vir twee liedjies of so, en toe die lewendige musiek weer kom, loop ons saam na die toilette. "Wil jy inkom?" vra sy toe sy by die deur kom, maar ek skud my kop. Netnou kom daardie groot ou weer hier verby. "Ag toe, kom," kla sy en trek my by die meisiesplek in.

Caren l nie meer waar sy was nie, maar sit dromerig op 'n hopie in een hoek en koudkry. Die toilette het sowaar 'n agterdeur, en in die agterplasie sit mense en droom. "Ek gebruik nooit iets nie," s sy in my oor, toe ons agter uitstap, en giggel, "so relax, Charlie. Ek kom kyk net hoe ver is Heidi nou. Ken jy vir Heidi?" en ons gaan staan voor Caren. "Ek ken haar boyfriend," s ek, en Alida giggel weer. "En ek ken haar girlfriend," s sy, en voeg by "so goed soos myself." Sy lag vir haar eie grappie.

"Hoe kom jy by die huis, ounooi?" vra sy vir Caren en buk oor haar. Caren probeer haar ogies oopmaak, en brom iets van "met 'Lida". "Wel, ek kan jou nie dra nie, so as jy nie kan loop nie, moet jy maar ander lift kry. Ek sal vir Jessica vra," en Alida draai om om vir Jessica te kry.

"Ek kan haar huis toe help loop," hoor ek myself s. Alida kyk skerp na my, trek dan haar skouers op, en knik. Sy tel die sokkie en tekkie op, en prop dit in my hande. Vir 'n oomblik weet ek nie wat om daarmee te maak nie, besluit dan om dit vir Caren aan te trek. Dit is moeiliker as wat ek gemeen het, en toe ek klaar is, is Alida weg.

Caren is darem wakker genoeg om aan my nek te klou, maar ek moet haar optel en dra. "Ag shame," wat seker oulik beteken, s iemand by die deur. Die uitsmyter vang my daar, maar hy lyk of hy verstaan. Die massa is besig met 'n rockliedjie, 'n goldie oldie, en dit gaan maar moeilik tussen die mense deur.

Dan is ek uit by die deur. "Wag, sy't hierdie vergeet," roep die ou in die buddyhok, en gee Toyotasleutels, seker haar ma s'n. Hoe hy almal onthou of herken gaan my te bowe. "Waar's die kar?" vra ek haar, maar sy mompel toeoog. Ek is vies.

Die kar is wit en sedan, maar die parkeerarea is vol sulke karre, en dit vat my mooi 'n kwartier se ronddra voor ek hare kry.

"Staan gou hier vir my," s ek vir haar, en maak haar by die motordeur staan, terwyl ek oopsluit. Sy is nie baie vas op die voete nie, en met gesukkel kry ek haar in die sitplek. Ek klim agter die stuur, dank God dat ek my liksens by my het, en trek weg.

.

Durbanville is 'n hele ent van Parow, al vat ek die nasionale pad. By Tygervallei se kant word sy vir 'n oomblik wakker, maar oor die bult is sy weer weg.

Haar oopknoophemp is twee oop, sien ek nou raak, en swart kantgoedjies kruip daar weg. Haar hare is natterig, en hang oor haar voorkop. Haar hemp hang een kant uit die jean, en waar die ander pant ingaan loer haar naeltjie uit.

Ek verstyf effens, en byt hard op my tande, en probeer my aandag by die pad hou. Ingedagte ry ek by die afdraai verby, en die volgende omdraaiplek is 'n hele entjie aan. Maar 'n mens kan deur die woonbuurt ry en met 'n ompad by haar huis aankom. Toe'k tussen die huise inry, roer sy weer en kreun in haar stupor, en haar hemp val meer oop.

Ek probeer my aandag by die pad hou, maar ek't klaar gesien dat vlees onder die kant skuil. Sy is sal nie wakker word nie, want sy is nog benewel, en die woonbuurt is donker en stil en verlate en die lug waai vars by die oop venster in, en sy sal tog nooit weet as ek net aan haar vat nie...

Ek verskuif myself op die sitplek en skud my kop woes om die gedagte uit te kry. Werner is my beste vriend, en ek is 'n man van eer. Sal ek haar ooit in die o kan kyk? Haar grougroen o.

In die donker lyk haar bene langer as wat hulle is, en die jean pas mooi om haar slanke heupe. Die naeltjie terg my en ek glimlag. Dan is ek by haar huis, maar ek ry verby. Dit begin saggies reent. Damnit, dit ook nog.

Sal ek met myself kan vrede maak as ek aan haar vat? 'n Bose plan begin in my kop maal, en ek veg verbete daarteen. 'n Beeld flits in my op, en ek sluk, en kyk na haar. Dan wen die beeld - ek trap skerp rem en die kar gly tot stilstand voor 'n donker erf. Haar o kyk donker.

"Caren? Caren, is jy wakker?" ek skrik uit my waas en weg is die beeld nou. Sy antwoord nie, kyk net met haar o. 'n Druppel sweet l op haar wangbeen. Haar mondjie is effe oop, en haar asemhaling is diep. Ek skud haar skouer, maar haar kop val net kant toe, en haar o gaan half toe.

Sy is nog weg, die geel gif werk nog. Haar keel is wit en die skadu's van die reent speel teen haar nek af tot by die gleufie wat nou sigbaar is omdat sy meer op haar sy l. En die reent se skaduwees dans om haar naeltjie en op die gladde jean. Ek sluk swaar, en gewaar my hand onder die hemp insluip waar haar naeltjie l.

'n Waarskuwing skree in my brein, maar ek ignoreer dit sonder moeite. Ek steek die rand van haar jean onder die hemp oor en voel-voel liggies oor die koue vel. My lang vingers vloei oor 'n harde randjie - haar onderste ribpie - en oor duintjies van sagte been en vel, en vind die swart materiaal. Vir 'n oomblik weifel hulle, my blik verskuif na haar gesig, half skuldig en bang dat sy my gaan sien, maar sy haal gewoon asem.

My regterhand los die stuurwiel nou, en die vingers by die ribbetjies beweeg af na haar maag toe. Ek sien hoe my hand die hemp effens oplig, en die blink knoop by haar jeans losknoop. Onder die jean is sy natgesweet, en my vingers gly gemaklik oor haar magie. Die ritssluiter gly vanself oop, tree terug om haar swart broekie te wys.

My regterhand se kneukels verskyn by die swart, en vryf oor die syglad materiaal, en die vingers wat oor haar magie wandel skuifel versigtig onder in. Haar vel voel klam, van sweet, maar my gedagtes speel met die klammigheid.

Ek is klipsteen hard toe my vingers growwe haartjies streel, en sweet slaan op my voorkom uit, en onder my hemp. Ek voel die sitplekgordel in my pad, en my regterhand knip dit los, en ek vou my skouer onder die band uit. My asem ruk en ek draai my na haar op die sitplek.

Ek sien die naeltjie nader kom, en dan is my lippe teen die koue vel. My duim rus in die valleitjie waar haar been by haar lyf aansluit, en die vingers ontsnap aan die ander kant van die broekie, en my hand sit op haar heup onder die stywe materiaal.

Dan trek my hand in die jean uit en beweeg na die hemp. My neus ruik-ruik aan die vel en skuif haar hemp op, maar dit vingers spring my voor en maak die onderste knopie los, en dan die volgende een, en die volgende een. My ander hand vryf oor haar sy in die rigting van haar linkerarm wat langs haar op die sitplek l. Toe my linkerhand agter haar rug inskuif om die knippie los te maak, kreun sy weer effens, en maar haar o oop.

Ek wil my hand om te weifel, en hy gehoorsaam vir 'n oomblik, maar dan glimlag Caren en die hand gly weer oor haar rug. Haar o lyk groot en donker, en haar tong klink los in haar mond. Die knippie weier om mee te gee want die vingers is honger, en ek glip my regterhand om haar lyf om te help. Dan is die skeiding los, en my twee hande kom om die lyf om die twee te voel.

My maag kreun toe hulle die hoekies bereik en die swart ding verder oplig en afval. Die bruinrooi tepeltjies staan penorent, en die piepklein knoppies wat soos 'n kraalmuurtjie om die donker sagte vleis staan. My voorkop kom op haar keel te ruste, en my neus l nat onder haar koue adamsappeltjie.

Haar hande op my wange laat my skrik, en ek kyk op na haar gesig. Haar o kyk nie vir my nie, maar haar mond glimlag, en haar tong beweeg by haar tande. Haar hande trek my gesig teen hare, en die handrem steek in my ribbes. Ek skuif my gemaklik op die sitplek. My een hand vryf onder haar arm in, en die ander oor haar skouer, en toe haar tong tussen oor my bolip lek, ontplof my brein.

Ek voel my regterbeen oor haar knie haak, en haar liggaam skuif om by my aan te pas. Haar vingers klou diep in my nek in, en dit kom by my op dat sy te dronk is om my klere los te maak.

Toe my hand na my hemp uit my broek trek en die belt losmaak, net toe ek wou uitbreek, besef ek skuldig dat ek vir 'n oomblik by my volle self is. Ek sien haar o en ek sien vir Werner wat na my staar, en ek sien vir Caren wat ek mre en oormre weer sal sien. Ek sien haar gesig en besef ek moet stop.

In daardie breukdeel het haar hand om my lyf gegaan, en nou trek sy my op haar af. Ek steun met my hand, en my ritssluiter moet dus vir nou maar wag. Sy trek my van balans af, en my neus stamp hardterig teen haar borsbeen. Haar hande rus sy plat op my kop, en druk my na onder, en ek sien haar naeltjie voor my o verbygly. Die spasie onder by haar bene raak nou beperk, maar sy stoot my verder, en haar lyf lig van die sitplek en stoot opwaarts.

My hande is weer vry, en ek voel hulle die jean se rand gryp en met mening afpluk na onder. Die beweging moes die broekie effens oor haar boude getrek het, want toe ek weer my hande om haar sit voel ek koue, nat, ferm vleis wat bo die kledingstukkie uitsteek. My mond sleep-slurp oor die magie en my tong lek vloeistof van haar af. Die swart haak vas onder my ken, en toe my mond afbeweeg na die riffie skuif dit vanself effens af. My hande by haar boude gryp die broekie se rand vas en sleep dit teen haar bene af.

My ken volg liggies die kontoer van haar lyf, maar haar reuk het tot my lyf deurgedring. Ek wil met alle mening uitbreek en inbreek, en vir 'n tweede keer sien ek deur die newels. Haar bene is penreguit soos sy met haar voete voor vasskop, en haar maag is styf teen my voorkop. Vanwaar ek oor die ronding na haar gesig opkyk, tref my gewete my vir 'n laaste keer. Haar gesig is die ene konsentrasie, en haar vuiste druk teen die sitplek. 'n Druppel warm bloed loop in een valleitjie af, en ek ruk my weg.

My regterhand druk teen die kantste ruit en druk my terug na die bestuursitplek. My asem jaag, maar ek is besig om te ontspan. Wat het ek aangevang? flits die sweepslag deur my brein. Ek kyk om na Caren op die ander sitplek. Sy sit nou weer, haar hande om haar skouers, en sy kreun liggies. Sy moet koud kry, want sy bewe en hoendervleis slaan op haar arms en bobene uit.

Ek moet haar weer aantrek, dink ek. 'n Vertraagde versoeking kom weer by my op, maar ek onderdruk dit. Dan trek ek my hemp en broek reg, en buk oor haar om haar weer aan te trek. Dit gaan 'n bietjie moeilik, want Caren is nog nie by nie, maar eindelik is sy weer gekleed.

Ek ry na haar huis toe, klop aan die deur, maar niemand maak oop nie. Ek lui die klok hard en lank, maar daar blyk niemand tuis te wees nie. Ek soek aan die karsleutels na 'n sleutel wat die huis sal pas, vind dit, en sluit die huis oop.

Ek dra haar binne, en l haar op haar bed neer. Dit ruik lekker in haar kamer. In 'n kas vind ek 'n duvet en l dit oor haar. Na 'n lang, koue stort voel ek weer goed, en gaan kombuis toe om vir Werner te bel. Dis reeds lank na tweeuur, maar ek voel hy moet maar kom.

"Ek't jou Caren by die Stywelyf gekry, hel stoned." s ek vir hom. Dis al.


geocities

htmlskrywersgilde
ingeskrewe lid

byna 1 000 afrikaanse skakels

(c) Samuel Murray, 1998
ordinateur@websurfer.co.za

http://webspace.webring.com/people/au/um_2292/le05.html

werf geskep: 1998-10-20 (vorige werf 1998-06-28)
werf hersien: 1999-07-20 (rsac tags added)
werf bygewerk: 1999-11-22

lettertipes gebruik: helvetica, brandley hand, en enya

fxweb.com/trackermy old counter, still going strong beste gasteboeke teken my gasteboek
lees gasteboek

Hosting by WebRing.